| Modulekode | DIA 801 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
| Module-inhoud | Hierdie module ondersoek die aard van die staat en probleme van staatsbou en grondwetlike verandering in Afrika; verskaf ‘n inleiding tot staatsregtelike konsepte soos skeiding van magte, federalisme en desentralisasie en die toepassing daarvan in Afrika; en ondersoek die oorsake en regstelling van konflik in Afrika. |
| Modulekrediete | 20.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 2 lesing per week |
| Onderrigtaal | Engels |
| Akademiese organisasie | Sentrum vir Menseregte |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App